Modulekode | JMM 300 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | ‘n Studie van die teoretiese en praktiese aspekte van koordirigering en verhoogproduksies. Dit bou verder op vorige kennis en vaardighede. Musiek dien as die primêre fokus, terwyl die ander kunsvorme ook geïntegreer word. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App